NewsNews

Kuier, kos en lekker musiek gaan altyd saam

Die afgelope Sondag was weer die pure lekker kosmark. Rooy Kosmark het weer kosreuke gehad wat jou aan jou neus by die deure intrek en nie wil los tot jy oorversadig is nie. En wat gaan beter saam met kos as musiek en ‘n lekker bank om op dit te luister en jou smul happies… …

Die afgelope Sondag was weer die pure lekker kosmark.

Rooy Kosmark het weer kosreuke gehad wat jou aan jou neus by die deure intrek en nie wil los tot jy oorversadig is nie. En wat gaan beter saam met kos as musiek en ‘n lekker bank om op dit te luister en jou smul happies te geniet.  So as jy dié een gemis het, onthou die volgende een is op 28 Mei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button