NewsNews

Huis brand na borgtog toegestaan is

‘n Huis op ‘n plaas naby Coligny is vanoggend (5 Mei) aan die brand gesteek. Die huis op die plaas in Coligny wat aan die brand gesteek is. FOTO: Maryke Vermaak, Jacranda FM ‘n Plaashuis naby Coligny is vanoggend (5 Mei) aan die brand gesteek. Dit nadat die twee mans wat daarvan beskuldig word dat …

Die huis op die plaas in Coligny wat aan die brand gesteek is. FOTO: Maryke Vermaak, Jacranda FM

‘n Plaashuis naby Coligny is vanoggend (5 Mei) aan die brand gesteek.

Dit nadat die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n tiener vermoor het, op borgtog van R5000 elk vrygelaat is.

Jacaranda FM nuus, berig dat mense direk na die hof se beslissing in die strate van Coligny ingevaar het in protes teen die hof se besluit om borg toe te staan.

Volgens Netwerk24, het landdros Foso bevind dat die staat se saak teen Pieter Doorewaard (26) en  Philip Schutte (34), op die stadium nie baie sterk is nie, die getuie vir die staat nie baie geloofwaardig nie en dat die twee nie ‘n vlugrisiko is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button