NewsNews

Baba in toilet gevind; ma vas In minder as ‘n week het die polisie se ondersoekspan die ma, wat na bewering haar baba in ‘n toiletbak in ‘n winkelsentrum gelos het, vasgetrek. Illustrasie foto Die pasgebore babadogtertjies is deur ‘n kliënt van die Key West-winkelsentrum in Krugersdorp in ‘n toiletbak gevind. Volgens Russel Meiring, woordvoerder …

Baba in toilet gevind; ma vas

Illustrasie foto

Die pasgebore babadogtertjies is deur ‘n kliënt van die Key West-winkelsentrum in Krugersdorp in ‘n toiletbak gevind.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder vir ER24, was die baba se naelstring nog aan haar.

Die ma van die dogtertjie het vermoedelik geboorte gegee aan die kind in die badkamer verlede Vrydag en haar net daar gelos.

Sy is ‘n werknemer in die sentrum en is by haar werksplek in hegtenis geneem.

Sy sal binnekort in die Krugersdorp-landdroshof verskyn.

Die baba is hospitaal toe geneem vir verdere behandeling en dit gaan goed met haar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button