News

Dragon boot kragmeting nie dié naweek nie

Parys is reeds besig om sy feesvere reg te skud vir hierdie naweek se Dome Avontuurfees by die AfriDome. Die fees vind plaas van 3 tot 4 November. Die baie gewilde Dragon Boot kragmeting wat Sondag 5 November by die Parys Golf & Country Estate sou plaasvind, is egter uitgestel. Dit sal nie hierdie naweek …

Parys is reeds besig om sy feesvere reg te skud vir hierdie naweek se Dome Avontuurfees by die AfriDome. Die fees vind plaas van 3 tot 4 November. Die baie gewilde Dragon Boot kragmeting wat Sondag 5 November by die Parys Golf & Country Estate sou plaasvind, is egter uitgestel. Dit sal nie hierdie naweek plaasvind nie, en ‘n datum vir die kragmeting sal volgende Vrydag bekendgemaak word. Hou Parys Gazette dop vir die nuwe datum. Die volledige feesprogram is ook in Donderdag se Parys Gazette.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button