Kyk wat gebeur in jou dorp
Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. November: 3, 4 – Domefees, AfriDome, Parys. Skakel Parys Info by (056) 811 4000. 3- VVA bak pannekoek voor …
Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.
November:
3, 4 – Domefees, AfriDome, Parys. Skakel Parys Info by (056) 811 4000.
3- VVA bak pannekoek voor Pick n Pay
4 – Kom ruil jou plante vanaf 08:00 by Oppie Plaas Parys Kwekery, 10km buite Parys op R53 Potchefstroom-pad. Vir navrae oor hierdie unieke plante-ruil inisiatief skakel Rykie by 082 633 6685.
4 – Musiekoggend, Gereformeerde kerksaal, Payrs h/v Van Coller- en Loopstraat om 11:00. Musiekprogram onder leiding van die sopraan Deirdre Blignaut-Rautenbach. Vir navrae skakel 076 060 5979.
4 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Skakel Esmé by (056) 811 3622 vir bestellings.
10/11 – Miniatuur perdeskou, AfriDome.
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24/25 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie-projek: 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nie geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
1,2 – Free State Madeira Flower Festival.
1,2 – Dankie sê Geskenke Mark, Gereformeerde Kerksaal, Parys. Vrydag vanaf 11:00-16:00 en Saterdag 08:00 tot 15:00. Vir navrae skakel 082 738 4173.
2 – Hartelusmark, Egweni, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com.
Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.