NewsNews
Viljoenskroners stap vir Kanker Omgee Groep
Viljoenskroners tesame met personeel van Overvaal Stereo, het verlede week hul kant behoorlik gebring vir die Kanker Omgee Groep van Viljoenskroon wat hul beywer vir die ondersteuning van kankerpasiënte van Viljoenskroon en Vierfontein. Die stap op 23 Februarie is as fondsinsamelingsprojek vir die Kanker Omgee Groep gehou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!