NewsNews

So loop riool in rivier oor elektriese probleem

So loop riool in rivier oor elektriese probleem

Terwyl daar groot kommer is oor rioolbesoedeling in die Vaalrivier, loop die Mbeki-pompstasie in Tumahole klaarblyklik al vir drie weke oor sodat rioolwater uiteindelik in die rivier beland.
Die rede waarom die pompstasie nie behoorlik funksioneer nie, is volgens oud DA-raadslid, Saal de Jager, weens ‘n elektriese probleem wat teen Gazette se druktyd nog nie herstel was nie.
Dit beteken dat die rioolwater  onder deur die Weiveld-pad loop vanwaar dit in die Oudewerfspruit beland en dan weer in die Vaalrivier – skaars 400m bo die Parys-waterwerke se inlaat. Die waterwerke onttrek water uit die Vaalrivier vir suiwering.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button