NewsNews

Dakke in Potchefstroom waai af na rukwinde

Minstens drie huise is op 27 September beskadig toe rukwinde omstreeks 20:00 ʼn dak van ʼn huis in Promosa, Potchefstroom afgewaai het.

 

 

 

Een helfte van die dak het op die huis agter se dak geland en die ander helfte het op ʼn huis oorkant die straat. Nog ʼn huis se dak is ook in die proses beskadig. ‘n Inwoner van een van die huise, Lerato Molapisi, sê sy, haar ma, boetie (16) en twee kinders (8 en 10) was in hulle huis toe hulle die slag hoor. Toe sy haar agterdeur oopmaak sien sy dat ʼn groot stuk van ‘n sinkdak bo-op hulle huis geland het. Dakteëls is beskadig en daar is twee gate in die dak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button