NewsNews

Water teen dié hitte

Lekker lafenis!

Wat maak jy as die hitte jou onderkry? Waterkaskenades!!

Parys Voortrekkerkommando het groot pret gehad vanmiddag, 23 Januarie, toe die jaar se aktiwiteite oudergewoonte met ‘n waterkaskenades afgeskop het. Groot pret, lekker lafenis!

Van water aangee sonder om te mors, tot ‘n seepgladde waterglybaan en albasters wat met die tone uit die water gehaal moes word en touspring met ‘n beker water. Pure waterpret.

Related Articles

Back to top button