News
Ag nee! Jy gaan alweer meer betaal
Dit wil al meer lyk asof motoriste in November weer ‘n keer nog meer sal moet opdok vir brandstof. Vir beide pretrol en diesel lyk die vooruitsigte nie goed nie. Die nuwe brandstofpryse sal op 6 November aangekondig word.

Dit wil al meer lyk asof motoriste in November weer ‘n keer nog meer sal moet opdok vir brandstof.
Vir beide pretrol en diesel lyk die vooruitsigte nie goed nie.
Die nuwe brandstofpryse sal op 6 November aangekondig word.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



