News

So ry die Gautrein nou

Met vlak 4 inperkingsregulasies wat nou in werking gestel is sedert 1 Mei, kan mense weer op die Gautrein ry. Die Gautrein ur is van 05:23 tot 09:30 en weer van 15:00 tot 19:00. As jy van die vervoerdiens gebruik wil maak moet jy: ‘n Masker dra Seker maak jy handhaaf ‘n veilige afstand deur …

Met vlak 4 inperkingsregulasies wat nou in werking gestel is sedert 1 Mei, kan mense weer op die Gautrein ry.

Die Gautrein ur is van 05:23 tot 09:30 en weer van 15:00 tot 19:00.

As jy van die vervoerdiens gebruik wil maak moet jy:

  1. ‘n Masker dra
  2. Seker maak jy handhaaf ‘n veilige afstand deur op die vloermerke te staan wat spesiaal aangebring is om seker te maak mense handhaaf afstand tussen mekaar.
  3. Daar sal handreiniger op alle treine en busse beskikbaar wees,
  4. Treine, busse en taxi’s moet deur die dag gereeld skoongemaak en ontsmet word.
  5. Passasiers se koors sal op lukrake wyse gemeet word
  6. Wanneer jy op die trein klim sal jy moet sit en daar is sitplekke aangedui waar nie gesit mag word nie, ter wille van afstand tussen mense.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button