News
Kop omlaag
Die afgelope naweek is verskeie kragpale in Parys tydens ‘n storm Saterdagmiddag omgewaai, maar Sondag was daar ook minstens twee lamppale wat kop omlaag in die hoofstraat van Parys gestaan het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!