
Onthou jy nog die dae van die Blackberry foon en BBM boodskappe?
Dis nou amptelik die einde van die Blackberry era.
Sedert 4 Januarie is daar geen ondersteuning vir die toestelle en stelsels wat deur Blackberry gebruik is.
Blackberry fone was sedert die 1990’s baie gewild onder sakelui en ook jongmense weens die betroubaarheid en sekuriteit wat dit gebruikers gebied het, maar iPhone en Android-toestelle het die mark oorgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



