News
Recitar Melodia – uitstaande talent
N Ongelooflike uitvoering van plaaslike talent vanaand op die Vaalrivier-oewer by Egweni River Lodge soos Parys lanklaas hier gehoor het. Die aand is n fondsinsamelingsaand vir Najaarsrus en is die uitstaande sang van die Deo Gloria-koor saam met Gabby Oelofse, Stefan en Marisa Louw, Manie Booyens en Lizette Combrink gehoor. Uitstaande!!

N Ongelooflike uitvoering van plaaslike talent vanaand op die Vaalrivier-oewer by Egweni River Lodge soos Parys lanklaas hier gehoor het.
Die aand is n fondsinsamelingsaand vir Najaarsrus en is die uitstaande sang van die Deo Gloria-koor saam met Gabby Oelofse, Stefan en Marisa Louw, Manie Booyens en Lizette Combrink gehoor.
Uitstaande!!





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



