Local newsNews
‘Vandag pik hullle net hier en daar’
Hengelaars op hul pos terwyl die Vaal bokspringe maak.

Die Vaal se water is weer aan die bokspring na wydverspreide reën en verhoogde vloei met twee sluise wat by Vaaldam oop is. Maar nie eens vanmiddag se reën kon Parysenaars weghou van die Vaalrivier nie.
Wind of weer – Elias Nthoroane was gereed met sy strandsambreel om te wag vir die grotes om te byt. Maar vandag pik-pik hulle net hier en daar, het hy net voor 17:00 vertel waar hy onder sy sambreel lyn natgemaak het.
Ander weer het die hoë water benut om te boogie board.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



