Local newsNews

Probleme op N12 – motoriste gewaarsku

Motoriste word anageraai om waar moontlik van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Probleme is vanoggend op die N12 gerapporteer met betogers wat die N12/R500-kruising naby Fochville blokkeer het.

Motoriste wat tussen Potchefstroom en Westonaria reis, is aangeraai om eerder van alternatiewe roetes soos die R501 deur Carletonville gebruik te maak.

Wetstoepassers is op die toneel.

Die protes gaan oor watertekorte met Rand Water wat watervoorsiening beperk het as gevolg van die munispaliteit se skuld aan die watervoorsiener.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button