
Die vierling Anika, Marlizé, Cronje en Nicholas du Plooy het vanjaar hul matriekjaar aan Hoërskool Gimnasium in Potchefstroom voltooi, en spog tussen die vier van hulle met n verstommende 15 A’s. Anika het sewe vakonderskeidings, Nicholas 4, Cronje 3 en Marlizé 1.
Die vierling het in Vredefort grootgeword.
Anika gaan haar as geoktrooieerde rekenmeester bekwaam, Nicholas gaan ingenieurswese studeer, en Marlizé onderwys. Aldrie is ingeskryf by die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus.
Cronje sluit aan by sy pa se onderneming Nicor Engineering.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.