Local newsNews
Hier is jou kans om vir jou Valentyn ‘n spesiale boodskap te stuur
Moenie dié kans deur jou vingers laat glip om vir jou Valentyn 'n baie spesiale Valentynsdag boodskap te stuur nie.
Dit is skrikkeljaar en een van die dae Valentynsdag.
Moenie dié kans deur jou vingers laat glip om vir jou spesiale Valentyn ‘n Valentynsdag boodskap te stuur nie.
Al wat jy moet doen is om die QR kode hieronder met jou selfoon te skandeer en dan die instruksies te volg. So maklik soos dit.
Alternatiewelik volg die skakel https://forms.gle/kZX9Q2MQFozFf6oQ9
Al die spesiale Valentynsboodskappe wat ontvang word sal geplaas word op ‘n spesiaal ontwerpte Valentyns blad wat jou geliefde aanlyn op Valentynsdag sal kan sien.
EN DIS HEELTEMAL GRATIS
Die sluitingsdatums is 11 Februarie om 14:00.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.