Herman van der Schyff, ‘n leerder van Primêre Skool Parys, is gekies vir die Vrystaat o.12 tennisspan.


Annabelle van Wyk is op haar beurt gekies vir die Noord-Vrystaat o.10 tennisspan. Sy neem eersdaags deel aan die Koringaar-toernooi wat van 26-27 Julie in Bloemfontein gehou word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



