Local newsNews
President sê vanaand oor kabinet
Duidelikheid sal vanaand gegee word oor watter partye watter portefeuljes kry.

President Cyril Ramahosa sal vanaand, Sondag 30 Junie om 21:00 die nuwe kabinet aankondig.
Die vorige kabinet het 30 ministers en 36 adjunkministers gehad, en is die groot vraag of die kabinet verklein gaan word aldan nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



