News

Vaaldam: So lyk dit nou

Nog reën vir Sondag voorspel.

Vaaldam was teen vanoggend 31,92% vol met uitvloei teen 17,5 kubieke meter per sekonde.

Dinsdag het die damvlak op 32,88% gestaan, en ‘n week tevore op 34,29%

Barrage laat tans water uit teen 44,690 kubieke meter per sekonde.

Bloemhofdam staan nou op 73,53% met uitvloei teen 25,793 kubieke meter per sekonde.

Vir Parys is nog reën tot minstens Dinsdag voorspel. Swaar reën en hael het Donderdag oor die dorp  uitgesak en wydverspreide skade veroorsaak met verskeie bome wat omgewaai het en skade aan huise en die kragnetwerk veroorsaak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button