Local newsNews

Gemeenskap, polisie vat hande vir oorgrens operasie

Operasies soos hierdie dra by tot verhoogde sigbaarheid om die polisie se hand te versterk in die bekamping van misdaad veral ook nou oor die feestyd.

Gemeenskapslede, Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV), ADT, AfriForum en GPF-lede het verlede week hande gevat met die polisie en die veediefstaleenheid vir ‘n gesamentlike oorgrens Blou lig/Wit lig operasie vir Parys, Sasolburg, Vanderbijlpark en die Barrage-omgewing.

Ses perde is ook tydens die patrollies gebruik.

Ses perde is ook tydens die oorgrens Blou lig/Wit lig operasie gebruik vir patrollies.

Operasies soos hierdie dra by tot verhoogde sigbaarheid om die polisie se hand te versterk in die bekamping van misdaad veral ook nou oor die feestyd.

Verskeie organisasies, lede van die gemeenskap en die polisie het hande gevat vir die operasie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button