Local newsNews
Phelophela-trein bereik bestemming na spoorskade
Die Transnet Phelophepa Primêre Gesondheidsorg trein 1 het die Bethlehem treinstasie veilig bereik nadat die besoek om primêre gesondheidsdienste hier te kom lewer, vroeër uitgestel moes word weens groot skade aan spoorlyne in die Vrystaat as gevolg van swaar reën en vloede. Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse Departement van Gesondheid sê oriëntering van personeel …

Die Transnet Phelophepa Primêre Gesondheidsorg trein 1 het die Bethlehem treinstasie veilig bereik nadat die besoek om primêre gesondheidsdienste hier te kom lewer, vroeër uitgestel moes word weens groot skade aan spoorlyne in die Vrystaat as gevolg van swaar reën en vloede.
Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse Departement van Gesondheid sê oriëntering van personeel op die trein is gister gedoen en sal hulle vandag aanmeld vir diens. Die trein sal tot 9 Mei in Bethlehem wees waar basiese gesondheidsdienste aan die gemeenskap gelewer sal word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



