Local newsNews
Vermiste Johan veilig met sy familie herenig
Die polisie het almal bedank wat inligting deurgegee het.
Die Sasolburgse speurders het die gemeenskap bedank vir hul hulp met die opsporing van die vermiste Johan Fourie (74).
Johan is as vermis aangemeld nadat hy op 20 Januarie sy huis verlaat het om sy seuns in Rustenburg te besoek, maar nooit by sy bestemming opgedaag het nie.
Hy is in Klerksdorp gevind en is veilig met sy familie herenig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



