PB002601
P142-B/W KOORTS A BOEDEL WYLE ANDR KOORTS BOEDELNOMMER: 4248/2023 Ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet, 1965 word hierby kennis gegee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in die boedel van wyle ANDR KOORTS, Identiteitsnommer 460529 5018 081, boedelnommer: 4248/2023, `n meerderjarige man, wie getroud was binne gemeenskap van goedere met MARTHA MAUREEN KOORTS, Identiteitsnommer 490831 0083 084 en in lewe woonagtig was te REITZSTRAAT 42, VILJOENSKROON, PROVINSIE VRYSTAAT, in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en Landdros, Viljoenskroon vir `n tydperk van 21 (een en twintig) dae vanaf 10 APRIL 2026 ter insae l vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot die uitbetaling ingevolge gemelde rekenings. DAWID SENEKAL INGELYF ENGELBRECHTSTRAAT 18 VILJOENSKROON 9520 EPOS: chantelle@dsing.co.za DATUM VIR PUBLIKASIE IN DIE PARYS GAZETTE: 9 April 2026
Reference Number: PB002601