PB002615

P151-B/W BURGER M KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE MAGDALENA BURGER Gebore: 15 JUNIE 1946 Identiteitsnommer: 460615 0011 08 8 Datum van afsterwe: 17 SEPTEMBER 2024 Adres: 28 GRENS STREET, PARYS, 9585 Meester se verwysing: 008113/2024 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag 17 April 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 2de dag van APRIL 2026. —————————————————————- EBEN KRIEK INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: MNR KRIEK/RLR/SB1406

Reference Number: PB002615

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button