LetterOpinions

Is dit ons-vir-ons of ons-vir-jou Suid-Afrika

Jou hart klop as jy oor die hek klim..daar is oral doringdraad en dissels…dit is ‘n splinternuwe grens…jy stap deur die laaste skakel voor alles afgesper is…huis toe.. …dit is hier…waar die kranse antwoord gee… …waar jy kan loop tot die hemel blou is…. ….’n landskap van ewige gebergtes… …daar is ‘n rots om op …

Jou hart klop as jy oor die hek klim..daar is oral doringdraad en dissels…dit is ‘n splinternuwe grens…jy stap deur die laaste skakel voor alles afgesper is…huis toe..

…dit is hier…waar die kranse antwoord gee…

…waar jy kan loop tot die hemel blou is….

….’n landskap van ewige gebergtes…

…daar is ‘n rots om op te rus…

…’n boom by waterstrome…

…en die voorreg om hier te vertoef…in die lieflike hemel van U bergskoot…

…om te styg…tot verder as wat bloed en sweet jou kon laat verdien

…’n vol getapte diep blou see…

‘n tyd om om te draai…na die ver verlate vlaktes…

‘n nuwe grens…

Sal ons antwoord op jou roepstem? Sal ons offer wat jy vra?

Is dit ons-vir-ons of ons-vir-jou Suid-Afrika

 

  • Geskryf deur Annie Bekker

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button