Die kleur van winter
Prag foto's van ons lesers


Sprokiesmooi. Foto: Monique Terblanchle

Ysige winterkoue. Die foto is verlede week op die plaas Renosterdraai in die Koppies-distrik deur Monique Terblanche geneem

Die pragtige winterfoto is geneem deur Monique Terblanche in die Koppies-distrik.

Foto: Annemarie Ferreira.

Die warm kleurespel is vasgevang deur die lens van Annemarie Ferreira aan die oewer van die Vaal by Egweni River Lodge. Parys se bekende geelvis klipkunswerk deur kunstenaar Doen Ter’Blanche kan onder die brug oor die Vaalrivier gesien word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



