Kyk net hoe spoggerig het ons matrieks gelyk op hul groot aand
Nie eens die wind, reën en snerpende koue kon die besonder mooi aand vir matrikulante van Hoërskool Parys bederf wat Vrydagaand hul matriekafskeid by Stonehenge gevier het met 'n Meksikaanse tema.

Hoewel die eendeweer beslis ook uitdagings vir foto’s ingehou het, gee dié foto’s ‘n kykie van die aand se swier en styl.




























Skryf nou jou matriekrok in en wen fantastiese pryse
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/news/news-news/2024/09/21/skryf-nou-jou-ma…antastiese-pryse/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



