Photo GalleriesSports Galleries
Foto’s: NWU Pukke se o.19 Luiperdsweek lewe kwaliteit rugby op
Die Luiperds se o.19 Pukweekspan het vandag (Dinsdag 28 Junie) teen die Arende XV te staan gekom en met 24-20 verloor. Hier is foto’s van die aksie vandag. Lees meer oor Donderdag se wedstryde sowel as die volledige uitslae in Donderdag se Potchefstroom Herald. Foto’s: Wouter Pienaar
Die Luiperds se o.19 Pukweekspan het vandag (Dinsdag 28 Junie) teen die Arende XV te staan gekom en met 24-20 verloor.
Hier is foto’s van die aksie vandag.
Lees meer oor Donderdag se wedstryde sowel as die volledige uitslae in Donderdag se Potchefstroom Herald.
Foto’s: Wouter Pienaar
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



































































