Bruid van die Jaar 2026
Potchefstroom Herald se Bruid van die Jaar kompetisie vir 2026 is amptelike oop vir inskrywings.
Die kompetisie strek oor die tydperk Januarie tot Desember 2026. Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is. Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom en Ventersdorp-omgewing).
Foto’s kan ge-epos word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za. Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en in watter dorp hulle gevestig is.


Steven & Dominique Bezuidenhoud
25 April 2026

Ankia & Michael Viviers
21 Maart 2026

Rikus en Lizane Grobler
28 Maart 2026

Amerry en Warren Badenhorst
21 Maart 2026

Ankéa en Zandré Fritz
31 Januarie 2026

Dillan en Danè Kruger
11 Julie 2026

Ockert en Melissa Coetzee
4 April 2026

Sarien en Erno Britz
30 Mei 2026

Johan en Che-Anne Lessing
14 Februarie 2026

Ankéa en Zandré Fritz
31 Januarie 2026
