Sport
-
Cricket fans flock to watch their favourite Proteas in Potch
SportThe cold did not stop the fans from enjoying a day out at the cricket in Potchefstroom.
-
Swart en bruin gordels skitter op nasionale vlak
SportDie Van Tonder Dojo het weer uitstekend gevaar by die SA Tiska kampioenskappe.
-
Volkies se o14-kolwer skitter met 221 by Shaun Pollock Krieketfees
SportDaniel Jacobs het 'n briljante dubbelhonderdtal aangteken vir Volkies op hul toer by die o14 Shaun Pollock Krieketfees in Durban.
-
Voormalige Volkie maak sy internasionale eendagdebuut as skeidsregter
SportArno Jacobs blink uit as skeidsregter en het sy staal in die middel tydens die Suid-Afrika en Australië eendagwedstryd op…
-
UJ wen eerste Varsity Netbal-titel met NWU-sege
SportDie NWU het by die laaste hekkie gestruikel en moes met 56-44 die onderspit delf.
-
Oud-Volkie rugbyspelers span kragte in Gold Cup
SportHierdie drie oud-Volkies draf nou saam uit vir Sishen Rugbyklub in Kathu in die Gold Cup.
-
Gimmie kolwer is top lopiemaker by Jansen Gimmiekrieketfees
SportUlrich Botha skitter met 232 lopies in die Jansen-Gimmiekrieketweek.
-
Tokkies se o13A’s is ligakampioene
SportLaerskool Mooirivier se uitnemende hokkietradisie duur voort.
-
NWU mik na tweede agtereenvolgende Varsity Netbaltitel
SportEen van die NWU se sterkpunte vanjaar is die manier hoe hul vasbyt en koelkop in die laaste kwart bly…
-
Saints U19 girls take North West Soccer title
SportSaints beat Moyo Educators 8-0 in the final to end their campaign on an impressive note.
-
Jansen-tweeling kan Australië ‘n dubbele kopseer gee
SportMarco en Duan Jansen speel vandag vir die eerste keer saam vir die Proteas in internasionale krieket teen Australië.
-
Hockey star living his dream in the Netherlands
SportMoemedi Maboe's first overseas trip to the Netherlands is a dream come true for this hockey star from Ikageng.











