NewsNews

Inbrake neem toe tydens vakansie

Inbrake tydens die skool vakansie neem baie toe in die stad.

Inbrake tydens die skool vakansie neem baie toe in die stad.

Die venster waardeur die verdagte ingekom het.
Die venster waardeur die verdagte ingekom het.

Op 2 Julie, omstreeks 09:00 is daar weer n inbraak raporteer in Reitz laan.

Die vorige week was Mooirivier beskerming op die toneel van menigte inbrake. Inwoners word aangemoedig om deel te word van die verskeie buurte se whatsapp groepe. Besoek die Potchefstroom CPF facebook blad om meer uit te vind.

Die woonstel wat by ingebreek is.
Die woonstel wat by ingebreek is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button