NewsNews

Motorhuis brand

Die motorhuis van ’n huis in Rissikstraat het Saterdagaand omstreeks 18:30 aan die brand geraak.

Die motorhuis van ’n huis in Rissikstraat het Saterdagaand omstreeks 18:30 aan die brand geraak.
Hoewel die eienaar geweier het om met die Herald te praat, word vermoed dat sweisvonke hout wat in die motorhuis gelê het aan die brand laat raak het. Die bejaarde eienaar van die huis het dadelik die brandweer ontbied wat die brand vinnig onder beheer gekry het.
Die polisie en ER24 was ook op die toneel, maar niemand is gelukkig in die voorval beseer nie. Nadat die brandweer die brand onder beheer gehad het, het hulle seker gemaak dat die rook uit die motorhuis trek deur die dak oop te kap.

'n Tlokwe brandweerman op die toneel van die brand.
‘n Tlokwe brandweerman op die toneel van die brand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button