NewsRegional News

Drie vermeende renosterstroper in hegtenis

Drie verdagtes tussen die ouderdomme van 39 en 42 verskyn vandag in die Bray rondgaandehof op aanklag van renosterstropery.

Drie verdagtes tussen die ouderdomme van 39 en 42 verskyn vandag in die Bray rondgaandehof op aanklag van renosterstropery.

Die verdagtes is Sondag (22 Januarie) op ‘n wildplaas in Mokopong in hegtenis geneem. Volgens Brig. Sabata Mokgwabone, polisewoordvoerder, is die polisie na die plaas ontbied nadat  ná ‘n dooie renoster waarvan twee horings verwyder is gevind is. Die polisie in samewerking met veldwagters die verdagtes se spoor begin. Uiteindelik het die span die verdagtes se voertuig gesien waarna hulle drie Mosambiekse mans arresteer het.  ʼn Vuurwapen en twee renosterhorings is in die verdagtes se besit gekry.

Die Noordwes Provinsiale Kommissaris, lt-gen. Baile Motswenyane het die polisie en veldwagters vir hul spanwerk geprys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button