Local newsNewsNews

Video: Die breinaalde klap vir Huis Eikelaan se kombersprojek

Huis Eikelaan se dames het hulle brei en hekelnaalde goed ingespan om alreeds 114 komberse te brei sodat minder bevoorregte bejaardes in Potchefstroom nie koud gaan slaap nie.

Huis Eikelaan se dames het hulle brei en hekelnaalde goed ingespan om alreeds 114 komberse te brei sodat minder bevoorregte bejaardes in Potchefstroom nie koud gaan slaap nie.

Kyk die video hier:

Kreatiwiteit was beslis aan die orde van die dag by ‘n fondsinsameling vir die kombersprojek wat by Huis Eikelaan op Woensdag, 19 Oktober plaasgevind het.

“Ons het met nege lede in ons breigroep begin en nou is ons al 28 lede. Ons breigroep gaan nou aanhou brei tot volgende jaar Junie wanneer die komberse uitgedeel word,” vertel Izelle Kruger, maatskaplike werker by Huis Eikelaan.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button