Jan Viljoen se motorskou

Daar sal ook talle kos en koeldrank stalletjies beskikbaar wees. Topklasmusiekvermaak vir diegene wat die dag bywoon deur een van Randfontein se eie DJ’s.

Hekke maak oop: 8vm

Inskrywing vir die kompetisie:  R100 per persoon.

Toegang: R30 p/persoon en R10 vir kinders jonger as 12-jaar.

Vir meer inligting, skakel gerus vir Naomi by 082 602 0815.

Back to top button