School sport
-
Rierand die broeiplek vir jukskeisterre
School sport11 Hoërskool Riebeeckrand-jukskeispelers in Gauteng-Wes-span ingesluit.
-
Twee van Rierand haal Gauteng Landloopspan
School sportPlaaslike skool se top atlete binnekort in aksie by SA’s.
-
Jannas-eerstespan vanjaar se Wes-Rand krieketkampioene
School sportKlop Carletonville met 103 lopies in eindstryd.
-
Jannas-krieketspanne maak geskiedenis
School sportSkool spog met al vier hul krieketspanne in vanjaar se halfeindstryd van skolekrieketliga.
-
Rierand oorwin Monnas in halfeindstryd
School sportWen met 29 lopies, pak nou Fochville in skoleliga-eindstryd.
-
Jannas lewer Wes-Randkrieketspelers op
School sport'Ek is oortuig dat hulle 'n groot rol in hul onderskeie ouderdomsgroepe sal speel' — afrigter.
-
Twee van Rierand haal o.19 Wes-Rand krieketspan
School sportDillon Harmse (Graad 11) en Bennie Beyleveld (Graad 12) maak skool trots.
-
Rappies-jukskeispelers maak skool trots
School sportSeuns en dogters-spanne onder top vier; Tiaan Wilken as Speler van die Jaar aangewys.
-
-
-
Ram te goed vir Rappies op krieketveld
School sportAl vyf spanne van Laerskool Randfontein behaal seges oor Laerskool Rapportryer.
-
Talle Jannas-rugbyspelers maak naam in ‘Coke’-reeks
School sportUpdate'Dit is voorwaar 'n groot prestasie' — afrigter











