School sport
-
Jannas-o.15s wen Roodepoort Rugbyklub-reeks
School sportKlop Bastion van Witpoortjie in die eindstryd 21-12.
-
Rierand leer Monnas ‘n krieket les
School sportHoërskool Riebeeckrand se juniors klop die manne van Monnas met agt paaltjies.
-
Randfontein Sekondêr sover onoorwonne in skoleliga
School sportBeide spanne 'n inspirasie vir ons gemeenskap.
-
-
Talle betrokke by Kosmos Jukskeiklub se skole-liga
Local sport"Dit was werklik 'n groot eer om soveel leerlinge op die baan te sien."
-
Rierand-eerstekrieketspan het nuwe borg
School sportMartin Green en Tusker Packaging Solutions wil pad saam skool stap.
-
Rierand-landloopatlete maak oplsae
School sportRiebeeckrand-atlete verwag provinsiale kleure na skittervertonings.
-
Jannas-stoeiklub staan vir niemand terug nie
School sportTwee lede blink uit tydens Welpie Ope Stoeikampioenskappe.
-
Afrikaans Volkseie Sport gee terug aan Jannas
School sportAVS doen 'n kontantskenking vir skool se busprojek.
-
Jannas slag Nick Diedericks met 182 lopies
School sportSesde paaltjie vennootskap van 127 deur Hoërskool Jan Viljoen vou Nic Diedericks.
-
Jannas klop Rierand in naelbyt T20-stryd
School sportKlop 'rivals' met 20 lopies in eerste kragmeting van krieketseisoen.
-
Vyf Jannas-ringbalspelers in aksie tydens SA’s
School sport"Hulle het die streek en skool trots gemaak"— skoolhoof











