Local newsNewsSchoolsUpdate

RCA kroon hul mooistes

Randfontein Christian Academy se mooistes by Herformde Kerk Midpark-gemeente gekroon.

Wenners in verskeie kategorieë van die Mnr en Mej Randfontein Christian Academy (RCA)-kompetisie is die naweek gekroon.

Volgens die hoof van RCA, Retha Mare, het dié glansgeleentheid by die Herformde Kerk, Midpark gemeente plaasgevind en sowat 66 leerlinge het vir die skoonheidskompetisie ingeskryf.

“Die leerlinge het almal pragtig gelyk en selfs die onderwysers het inuitrustings wat Disney-karakters uitbeeld op die verhoog verskyn,” vertel Mare.

Adam Barnard het die gaste met sy sangtalent vermaak tydens die geleentheid.

“Talle leerlinge het ook tydens die geleentheid verskeie sang- en dansitems gelewer,” vertel Mare.

Sy sê dat die geleentheid ‘n reuse sukses was en dat die beoordelaars hul hande behoorlik vol gehad het om die wenners te kies.

Nadat elke deelnemer op die loopplank verksyn het, is die wenners in elke kategorie aangekondig.

Die wenners is as volg:

Mnr en Mej Petite:

• Mej Petite: Ntlafatso Masilo
• Tweede prinses: Rosa van Niekerk
• Eerste prinses: Olerato Meyer

• Mnr Petite: Phindulo Tsivhase
• Tweede prins: Kenveer Coopoosamy
• Eerste prins: Ayron Thompson

Mnr en Mej Junior RCA:

• Mej Junior RCA: Onthatile Tshivase
• Tweede prinses: Anne-Bell Pretorius
• Eerste prinses: Zelri Pretorius

• Mnr Junior RCA: Otloleng Kakubeng
• Tweede prins: JJ du Toit
• Eerste prins: Marchant van Vuuren

Mnr en Mej Senior RCA:

• Mej Senior RCA: Michelle Smit
• Tweede prinses: Abigaile Shaw
• Eerste prinses: Chané Hanekom

• Mnr Senior RCA: Franco Pieterse
• Tweede prins: Brandon Neethling
• Eerste prins: Aldo Camareng

• Mej Fotogenies: Chané Hanekom
• Mnr Persoonlikheid: Aldo Camareng

Mnr en Mej Disney Karakter:

• Mej Disney Karakter: Sonja van Tonder
• Tweede prinses: Wilanie Peyper
• Eerste prinses: Liechen Hall

• Mnr Disney Karakter: Juan van Zyl
• Tweede prins: Justin Dreyer
• Eerste prins: Frederick Pogenpoel

Vir foto’s sien:

Gallery 1

Gallery 2

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button