Local newsNews

AGS Greenhills-gebedsweek om die draai

Tema: God maak alles nuut.

AGS Greenhills bied vanaf 15 tot 19 Februarie ‘n gebedsweek aan en die hele gemeenskap is uitgenooi.

Die gebedsessies sal elke aand vanaf 7 tot 8 uur plaasvind. Daar sal ook verskillinde aktiwiteite wees.

Volgens Pastoor Hannes van der Merwe hou sommige mense van stil sit en bid terwyl ander “Iets moet doen wanneer hulle bid”.

Die tema van hierdie gebedsweek is “God maak alles nuut” en “‘n Nuwe naam.” Met die laasgenoemde, sal van der Merwe verwys na al die Bybelse-karakters wie se name verander is.

“Dit is al wat ek kan sê sonder om te veel weg te gee,” het van der Merwe gesê.

“Kom sien vir jouself”.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button