Local newsNewsSchools

Rappies-onnies ontvang ‘n 100 persent

Beslis 'n personeel om op trots te wees — skoolhoof.

Laerskool Rapportryer se onderwysers in die grondslagfase het onlangs ‘n 100 persent deur die Distrik ontvang.

“Ons is bevoorreg om sulke bekwame en toegewyde personeel te hê. Beslis ‘n personeel om op trots te wees,” het Carel Stoop, skoolhoof met trots gesê.

Die volgende personeel word hartlik gelukgewens:

• Departementshoof – Annelie Hefer

• Graad een onderwysers – Sandra Hibbert, Julanda Olivier, Sonja Brits, Anita Latsky, Frieda Shannon en Lizél Wilken.

• Graad twee onderwysers – Bets Booyzen, Amanda Barnard, Sunet Combrink, Chantelle De La Hunt van der Merwe en Laneldi Olivier.

• Die Graad drie onderwysers – Annalize Collins, Brenda Smuts, Elna van Aswegen en Chineque Bekker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button