Vier Hoërskool Riebeeckrand atlete het aan in die begin van die maand aand die distrik kampioenskappe deelgeneem en het uitstekend gevaar.
Drie van die skool se landloop atlete is opgeneem in die D2-landloopspan en een in die reserwespan:
• Monique Crafford (Graad 11)
• Claudia Herbst (graad 12)
• Eztia Saunders (Graad 8)
• Taylor Badenhorst (Graad 10) is opgennem in die D2-reserwespan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



