Riebeeck se nuwe personeel
Die nuwe personeel lede vorm nou deel van die Riebeeckrand-familie.
Sewe nuwe personeellede is onlangs by die Hoërskool Riebeeckrand-familie verwelkom.
Hulle is:
• Melissa Kroukamp (Skeppende Kunste Graad 8 en Graad 9)
• Melanie Els (Lewensoriëntering Graad 8, 9, 10 en 11)
• Benita Harmse (Engels Graad 9)
• Janco Tiedt (Sportbestuurder)
• Michelle Kies (Sosiale Wetenskappe Graad 8 en Afrikaans Graad 9)
• Nelia Posthumus (Wiskunde Graad 8 en Graad 11)
• Jané Brandt (Tegnologie Graad 8 en Graad 9)
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



