NewsSchool sportSchoolsSport

Jannas se SA-jukskeispelers

Twee Jannas-leerlinge gaan die land in Namibië verteenwoordig.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se Dolla Nel en Ruan Steyn gaan die land tydens ‘n vriendskaplike byeenkoms in Namibië verteenwoordig.

Dolla is in Graad 8 en Ruan in Graad 10. Albei is in die Suid-Afrikaanse jukskei-span ingesluit wat vanaf 29 April tot 6 Mei in aksie sal wees.

Volgens Tamaryn Smith, woordvoerder van Jannas is die skool baie trots op die twee leerlinge.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button