Local newsNews

Tanza, 21, hou SA, R’fontein se naam hoog in liggaamsbou

Haar grootste droom is om eendag die Mej Suid-Afrika-titel te wen.

Tanza Eagles Dos Santos is ‘n 21-jarige sportiewe en lewenslustige jong vrou. Sy hou haar dorp en land se naam hoog in liggaamsbou.

‘n Onlangse foto van Tanza. Foto ingestuur.

Sy is onlangs aangewys as finalis van die Miss Queen of South Africa-skoonheidskompetisie wat op 17 Junie gaan plaasvind. Wen sy die titel is die kanse goed dat sy Suid-Afrika in Japan gaan verteenwoordig.

Tanza is ook onlangs as die wenner van die bekende liggaamsboukompetisie, Millennium Gold Plate, in die kategorie Strandbikini vir vroue onder 1,63 sentimeter aangewys.

Tanza is tans ‘n finals in die Miss Queen of South Africa-kompetisie. Foto ingestuur.

Lees die volledige berig in die Herald se 16 Junie-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button