Gesond en geseënd op 93
Sascha Tehuis se oudste inwoner, Oom Okkie du Toit, vier sy 93ste verjaarsdag!
Fanie, oftewel Okkie du Toit is op 93 steeds perdfris en gesond. Hy woon al meer as 75 jaar lank in die dorp.
Die Herald het onlangs met sy verjaarsdag vir hom gaan kuier en ‘n ou man met ‘n jong gees ontmoet.
Okkie is tans die oudste inwoner van die Sascha Tehuis waar hy sy tyd op die stoep in die son spandeer.
Lees die volledige storie in die Herald se 16 Junie-uitgawe.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



