Local newsNews

Amerika, hier kom Jannas se Tiaan!

Hoërskool Jan Viljoen leerder in die Suid-Afrikaanse span opgeneem om in Julie aan die Talent Africa-kompetisie in Amerika deel te neem.

Tiaan van Niekerk, ‘n leerder van Hoërskool Jan Viljoen is in die Suid-Afrikaanse span wat in Julie aan die Talent America-kompetisie in Amerika gaan deelneem.

Hy is vol moed en ook doelgerig om sy passie nie net plaaslik nie, maar ook reg oor die wêreld uit te leef.

Lees die volledige berig in die Herald se 16 Junie-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button