Wat op aarde is dit?
'n Klein pakkie maak sy verskyning by die Herald – help ons vasstel wat dit is.
Die Herald-personeel het vanoggend uiteenlopende emosies ervaar toe ‘n klein pakkie by die kantoor aangekom het.
Dit het arms, bene, ore, ‘n neus, ‘n mond en ‘n lyf – presies soos ‘n mens. Maar is dit … ?
Randfontein, kyk asseblief na die foto’s en sê vir ons wat julle sien.
Lees beslis die Herald se 23 Junie-uitgawe vir die storie agter die storie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



