Lund Afslaers beplan groot makietie
Die gemeenskap word uitgenooi om deel te wees van Lund Afslaers se partytjie op 29 Augustus.
Lund Afslaers gaan op Dinsdag, 29 Augustus groot makietie hou.
Daar word nie net ‘n groot vetveeveiling beplan nie maar kunstenaars Dirk van der Westhuizen en Touch of Class gaan optree. Die geleentheid begin om 11vm en gaan tot laat aanhou.
Die gemeenskap word uitgenooi om deel te wees in die pret. Daar sal ook stalletjies wees.
• Navrae: Kontak 083 789 2838 of lundafslaers@mweb.co.za.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



